Joe Alwyn

Joe Alwyn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Première van The Favourite, 2018.

Geboortenaam Joseph Matthew Alwyn
Geboorte 21 Februarie 1991 (1991-02-21)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2015–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joe Alwyn (gebore 21 Februarie 1991) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Billy Lynn's Long Halftime Walk (2016), Mary Queen of Scots (2018), The Favourite (2018), en Waiting for the Barbarians.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search